Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 WE ARE OPEN BETWEEN 09.00AM - 14.00PM

WE ARE OPEN BETWEEN 09.00AM - 14.00PM

When:

Where: 🕳 Loer en Proe

“Ons Eg Plattelandse Plaaskombuis is oop elke liewe Sondag in die Hart van Die Boland.

Ons het allerlekker gebak, van soet happies, southappies en ietsie van als tussen in

Besoek ons gerus tussen 09.00AM tot 14.00PM om daardie Sondag meer spesiaal te maak saam jou familie en vriende.

Julle verdien”