Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Heritage Travel Magazine "INTANGIBLE FESTIVAL" Ontasbare Kulturele Erfenis fees

Heritage Travel Magazine "INTANGIBLE FESTIVAL" Ontasbare Kulturele Erfenis fees

When:

Where: 🕳 Wellington museum

How much:

🎟️ R180.00Webtickets

Kom vier saam met ons Erfenis en Afrikaans 100! Die Erfenis fees is hier.
Die alombekende “Intangible” Ontasbare kulturele Erfenis fees word vir die 3de jaar gevier met ‘n opwindende program propvol erfenis. Met Heritage Travel Magazine se bekendstelling van die spesiale uitgawe van die KykNET TV sepie Skemergrond uitgawe met unieke onderhoude en fotos van die akteurs, ter ere van Erfenis. Musiek deur Elizma Appollis, Graham Hendricks, gedigte deur Hendry Kortjie en die Erfenis-gedigkompetise in samewerking met die Afrikaanste Taalraad en unieke stories van legendes wat Ontasbare kulturele Erfenis uitleef. Kom bewaar en vier Afrikaans. Louisa Kruger doen ’n live skildery van die fees.