What: 🎵 ZAAN & TASHÉ met SOSSI
When:
Where: 🕳 Jan Marais Nature Reserve
“Zaan Sonnekus beskryf sy werk as “alternatiewe rock met ’n sielvolle ruggraat”. Sy treffer, “Dood”, is ’n duet met Tasché, wat in 2019 op 18-jarige ouderdom die jongste (en eerste vroulike) wenner van The Voice SA was. Zaan en Tasché se musiek word gekenmerk deur emosionele eerlikheid, rou intensite”