Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Zaan Sonnekus @ Aandklas Stellenbosch

Zaan Sonnekus @ Aandklas Stellenbosch

When:

Who: 📚 Zaan Sonnekus

Where: 🕳 Aandklas Stellenbosch

How much:

🎟️

“Stellenbosch,,, julle het gevra, en ons het geluister!

Zaan Snnekus en sy Band is Vrydag 20 Junie live by Aandklas Stellenbosch. Kom headbang jou nek styyf saam Zaan en geniet ’n bier op sy verjaarsdag week saam hom en die band. Slegs R80 ’n kaartjie, maak seker jy mis nie die vertoning nie!”