What: 🎵 Zaan Sonnekus @ Kapstadt Brauhaus Durbanville

- https://www.bandsintown.com/e/107024753-zaan-sonnekus-at-kapstadt-brauhaus-durbanville?came_from=209
When:
Who: 📚 Zaan Sonnekus
Where: 🕳 Kapstadt Brauhaus Durbanville
How much:
“Zaan Sonnekus kom kuier vir die eerste keer by Kaapstad Brauahause in Durbanville, Kom geniet n onvergeetlike aand saam met Zaan Sonnekus & sy Band waar hy op sy verjaasdag die verhoog neem en ’n onvergeetlike aand met jou gaan deel. Kom geniet die rou weergawe van Zaan Sonnekus se musiek en liriek en cheers n Kapstadt Braushaus bier saam Zaan op sy verjaarsdag”