What: 🎵 Zaan Sonnekus @ The Daisy Jones Bar at OMG

When:
Who: 📚 Zaan Sonnekus
Where: 🕳 The Daisy Jones Bar at OMG
How much:
“SUNDAY FUNDAY SAAM ZAAN SONNEKUS
Zaan Sonnekus kom kuier vir die eerste keer by Daisy Jones Bar in Stellenbosch, Kom geniet n onvergeetlike Middag vertoning saam met Zaan Sonnekus waar hy op n intieme vertoning stories gaan deel agter die bekende Zaan Sonnekus liedjies en lirieke. Kom geniet die rou striped – down weergawe van Zaan Sonnekus se musiek en liriek en cheers n ‘n lekker bier saam Zaan in sy verjaarsdag week. Die Sunday Funday wag vir jou, kry jou kaartjies slegs vir R150”