What: 📅 Jak de Priester Live at Groote Post

When:
Who: 🎤 Jak de Priester
Where: 🕳 Groote Post
How much:
🎟️ R230.00Webtickets
Sondag 9 November om 13:00 kom Jak de Priester na Groote Post vir ’n intieme en onvergeetlike vertoning. Kaartjies kos R230 p.p. en sluit ’n glas Groote Post-wyn in.
Geniet die dag:
- ’n Groote Post wynbar
- Heerlijke kosstalletjies
- ’n Vertoning deur Jak de Priester
Met meer as 20 jaar in die bedryf, 10 studio-albums, boeke en verhoogproduksies, is Jak ’n huishoudelike naam. Sy sielvolle stem en betekenisvolle lirieke maak elke vertoning iets besonders.
Beperk kaartjies, bespreek nou!
Geen alkoholverkope aan persone onder 18