Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 After Dark @ MacFee presents RUHAN DU TOIT

After Dark @ MacFee presents RUHAN DU TOIT

https://tickets.tixsa.co.za/event/after-dark-macfee-presents-ruhan-du-toitxghcekj

When:

Who: 🎤 RUHAN DU TOIT

Where: 🕳 After Dark @MacFee

How much:

🆓 VIP

🎟️ R160.00Balcony

🎟️ R180.00Main Floor

Ruhan du Toit, die veelsydige gesoute kenner op die verhoog gaan jou en jou vriende saam met die publiek op ’n onvergeetlike musikale reis neem.
Ruhan du Toit is nie net ’n bekende naam in die Afrikaanse musiekbedryf nie, maar so opreg soos die Afrikaner kultuur, braaivleis en koeksister. Sy ongelooflike stemvermoe boei gehore, hetsy op ’n internasionale verhoog of om ’n bosveld vuur met ’n paar uitgesoekte gaste Sy betowerende optredes, vier- oktaaf vokale vernuf en instrumentele komposisies laat Ruhan elke keer die grense verskuif en die ingewikkelhede van die menslike intensiteit verlig.
Met sy album vrystelling waar “Stockholm Sindroom”, dien as die eerste enkelsnit, delf Ruhan vreesloos in die enigmatiese ryk van die menslike verstand en liefde vir musiek en lirieke. Gesamentlik het Ruhan nou vir almal ’n groter verskeidenheid musiek - van partytjie tot sielvol - enig in sy soort!